Ek dink nog gereeld aan ons fabulous Indië toer. Wou nog aan julle skryf om baie dankie te sê daarvoor en al die spesiale moeite om elke verblyf-en eetplek die allermooiste ene te maak. Ongelooflike atmosfeer  diens en estetiese ervarings.

Jenny – Indië Toer 2019